White background.
ONS BLOG

Ontdek wenke, aktiwiteite en idees om jou kleuter se kreatiwiteit, leer en ontwikkeling tuis en by die skool te stimuleer. Lees artikels oor speletjies, kuns, musiek, voeding en ouerbetrokkenheid.

by Dr. Kobie Barnard 3 March 2026
Ontdek hoe skermgebruik die brein van 0–5‑jarige kinders tydens kritieke ontwikkelingsstadiums kan beïnvloed, watter risiko’s per ouderdomsfase voorkom, en waarom balans bo verbod staan.
by Dr. Kobie Barnard 5 January 2026
Hoe kleuters leer om hul emosies te hanteer en kalm te bly – ’n sagter benadering tot dissipline.
Two toddlers playing with colorful toys at an outdoor table.
by Dr Kobie Barnard 28 December 2025
Praktiese en pret speletjies om jou kleuter se verbeelding, probleemoplossing en sosiale vaardighede te ontwikkel.